Ons het ʼn spring die waglys opsie beskikbaar teen R750.00. Julle troue sal die volgende beskikbare Saterdag of Sondag gepubliseer. Voltooi die onderste vorm om jou spring die waglys te bespreek. Bepalings en Voorwaardes Geld.
Mooi Troues se normale publikasie wag periode: Vanaf die dag wat ons al jou foto’s en antwoorde ontvang het, soos per ons spesifikasies bo, neem dit tussen 3 tot 5 maande voordat jou troue op Mooi Troues sal verskyn. Mooi Troues is ʼn baie populêre aanlyn trou publikasie wat verskriklik baie versoeke ontvang en slegs ʼn paar troues per maand publiseer. Dit is die rede vir die waglys periode vir publikasies na die sperdatum.
Voltooi die vorm hieronder om jou Spring die Waglys te bespreek:
