Ons het ʼn spring die waglys opsie beskikbaar teen R 750.00. Julle fotosessie sal die volgende beskikbare Saterdag of Sondag gepubliseer. Voltooi die onderste vorm om jou spring die waglys te boek. Terme en Bepalings geld.
Mooi Troues se normale publikasie wag periode: Vanaf die dag wat ons al jou foto’s en antwoorde ontvang het, soos per ons spesifikasies bo, neem dit tussen 3 tot 5 maande voordat jou fotosessie op Mooi Troues sal verskyn. Mooi Troues is ‘n baie populêre aanlyn trou publikasie wat verskriklik baie versoeke ontvang en slegs 1 of 2 fotosessies per maand publiseer. Dit is die rede vir die waglys periode vir publikasies na die sperdatum.
Voltooi die vorm hieronder om jou Spring die Waglys te bespreek:
