VENUE & VERBLYF

ARTIKEL SPESIFIKASIES

FOTO SPESIFIKASIES:

Ons anvaar slegs foto’s wat deur ‘n professionele fotograaf afgeneem was, so maak seker jy stuur die e-pos aan jou fotograaf sodat hy/sy die nodige foto’s vir ons kan stuur.

  • Stuur tussen 20 en 60 foto’s.
  • 2024 px breed in JPG formaat. Minumum grootte wat anvaar sal word vir publikasie.
  • Stuur die foto’s as ‘n enkel foto.
  • Geen logo’s, -rame,  of teks sal toegelaat word op foto’s nie.
  • Stuur foto’s via DROPBOX of WETRANSFER na publikasies@mooitroues.co.za en gebruik die besigheid naam as die lêernaam.

ARTIKEL TEKS SPESIFIKASIES:

Die Bemarkingsbestuurder of Bemarking Span moet die onderste vrae beantwoord in minder as 100 woorde elk. Stuur die antwoorde terug na publikasies@mooitroues.co.za en gebruik die besigheid se naam in die onderwerp lyn:

VRAE OOR DIE VENUE:

Indien julle nie nie ‘n venue het nie en slegs verblyf het, igroneer slegs die onderste vrae oor die venue.

 

  • Venue se naam?
  • Is julle slegs ‘n venue of het julle verblyf ook beskikbaar?
  • Hoeveel gaste kan julle venue akkommodeer? ( Met ‘n dansvloer en sonder ‘n dansvloer )
  • Wat maak julle venue anders as die res en hoekom moet paartjies julle kies?
  • Watter fasiliteite het julle besikbaar by die venue?
  • Help julle bruide met die beplanning?
  • Doen julle self die spyseniering? Indien ja, stuur die spyskaart ook saam asseblief.
  • Kan paartjies hulle eie spyseniers bring?
  • Beskryf vir ons hoe ‘n tiepese troue by julle venue sal lyk?

VRAE OOR DIE VERBLYF:

Indien julle nie julle eie hotel, gastehuis of selfsorg verblyf beskikbaar het nie, igroneer slegs die onderste vrae.

  • Hotel of Gastehuis se naam?
  • Hoeveel gaste kan julle akkommodeer?
  • Watter verskillende kamer en suite opsies het julle beskikbaar?
  • Watter fasiliteite bied julle verblyf? ( Swembad, Butlers ens.)
  • Hoeveel ster is julle verblyf?
  • Stuur vir ons ‘n feiteblad van julle verblyf sodat ons dit kan gebruik om die artikel te skryf.