FOTO SPESIFIKASIES

REGTE TROUE

Ons anvaar slegs foto’s wat deur die fotograaf gestuur word, so maak seker jy stuur die e-pos aan jou fotograaf sodat hy/sy die nodige foto’s vir ons kan stuur.

  • Stuur tussen 50 en 120 foto’s.
  • 2024 px breed in JPG formaat. Minumum grootte wat anvaar sal word vir publikasie.
  • Stuur enkel foto’s sonder enige logo’s, -rame,  of teks.
  • Sluit die volgende in: Dekor, Koek, Seremonie, Fotosessie en Onthaal.
  • Stuur foto’s via Dropbox deur die onderste vorm in te vul.

LAAI DIE FOTO’S OP VIA DROPBOX EN VOLTOOI DIE ONDERSTE VORM:

    Paartjie se Name \ Couple's Names:

    Dropbox Skakel \ Dropbox link:

    Fotograaf / Photographer:

    Fotograaf e-pos / Photographer e-mail: