Foto krediet: Fern Green Photography
Mooi Troues wil jou kompetisies deel op ons kompetisie blad. Indien jy enige kompetisie het, voltooi asseblief die onderste aansoekvorm en ons sal jou kompetisie aanlyn sit op jou bestaande advertensie. Dit is ‘n goeie manier om jou kompetisie te laat sien deur toekomstige bruide.
