BEMARK JOU BESIGHEID

OP MOOI TROUES

As jy ʼn eienaar of bemarkingsbestuurder in die trou-industrie is, moet jy nie hierdie ongelooflike geleentheid misloop nie! Voltooi ons advertensie versoek vorm hier onder en ontdek hoe jy jou besigheid na die volgende vlak kan neem. Ons teikenmark is dames tussen 24 en 35 wat tans besig is met die opwindende beplanning van hul troue.

By Mooi Troues inspireer ons ons lojale lesers met die mooiste trou-idees en waardevolle advies. Sedert 2013 is ons ʼn onafhanklike, bekroonde aanlyn trou publikasie en gids, die perfekte eenstopwinkel vir Afrikaanse paartjies. Ons bied ook die jaarlikse “Troue van die Jaar” kompetisie aan, wat sedert 2019 ʼn hoogtepunt is!

Ons fokus is op paartjies wat in Suid-Afrika wil trou en plaaslike diensverskaffers wil gebruik. Sluit by Mooi Troues aan en laat jou besigheid skitter voor ʼn toegewyde en entoesiastiese gehoor!


    Besigheid Naam: *


    Webtuiste Skakel: *

    Waar is die besigheid geleë? *

    Beskryf watter dienste of produkte jou besigheid aanbied: *

    Hoekom wil jy by Mooi Troues adverteer en wat wil jy bereik met jou bemarking? *

    Watter betaal struktuur stel jy in belang? *

    Wat kan jy maandeliks spandeer? *

    Wat kan jy jaarliks spandeer? *

    Wat is jul begroting? *

    JOU BESONDERHEDE:

    Jou Naam: *

    Jou Van: *


    Jou E-pos Adres: *

    Jou Telefoonnommer: *

    MEER OOR DIE BESIGHEID:

    Hoe sou jy jul besigheid klassifiseer? *

    Hoeveel troues het jul al voorheen gedoen? *

    KOMMUNIKASIE TOESTEMMING:

    • Ek gee toestemming aan Mooi Troues dat ek wel kommunikasie vanaf hul wil ontvang en ook aanvaar dat ek kommunikasie rakende bemarking sal ontvang.

    • Ek neem kennis dat alle besighede wat op Mooi Troues bemark deur 'n keuring proses moet gaan en onderhewig is aan 'n advertensie ooreenkoms wanneer die besigheid goedgekeur word.


    Gee jy vir ons toestemming om met jou te kommunikeer? *

    Ongelukkig moet u vir Mooi Troues toestemming gee om met u te kan kommunikeer.  Sonder toestemming kan ons nie met u kommunikeer nie.