|
Hello {name},
Kan jy glo September maand is hier? Paartjies is besig om hul trou reëlings te finaliseer en/of nou eers besig om met die reëlings te begin. Ons almal ken iemand wat binnekort trou. Onthou om jou vriende en familie van Mooi Troues te vertel as jy hoor hul staan op trou.
Mooi Troues se webtuiste is propvol regte verlowing fotosessies, regte troues, trou inspirasie, gratis trou advies en gestileerde fotosessies. As jy opsoek is na inspirasie en raad vir jou troue, dan is Mooi Troues die perfekte platvorm vir jou.
Mooi Troues het ook 'n leefstyl webjoernaal, As jy nog nie van Mooi Leefstyl gehoor het nie, dan moet jy nou na hul webtuiste gaan. Dit is ons leefstyl webjoernaal. Hier deel ons alles wat te doen het met jou daaglikse leefstyl. Van dekor-,skoonheid-,wegbreek- tot resepte idees! Alles op een plek.
Rol af om meer te lees in dié maand se nuusbrief. Ons het ook 'n algemene leser opname waarmee ons besig is. Klik hier as jy 'n tydjie het om dit asseblief te voltooi. Dié opname is wel in Engels. |