|
Hello,
Het jy in 2021 getrou? Skryf jou troue in vir Mooi Troues se Troue van die Jaar 2021 kompetisie om 'n kans te staan om jou deel van R 100,000 se pryse te wen.
Inskrywings sluit 28 Februarie 2022.
Besoek www.trouevandiejaar.co.za om jou troue in te skryf.
Terme en Bepalings Geld.
Rol af vir meer inligting oor ons fantastiese prys borge vir Troue van die Jaar 2021. |